
Movie
Tawwe Tienies
1984
'n Lagmyn ontplof as twee van Suid-Afrika se gewildste sterre, Marie Pentz en Jacques Loots (by miljoene bekend as Mietie en Genis in TV se Koöperasiestories) besluit om hulle eie tuiswag te stig. Koes terroriste, hier kom die wenspan.
Cast
Community
Reviews
-
0 reviews
Loading reviews...
